31/08/2026
Mark these dates in your diary 9th - 12th September for NAMPO Kaap / Cape. Bring die hele gesin, daar is iets vir almal! En kom maak 'n draai by ons stalletjie vir mans and vroue stewels in die BKB Saal, stalletjie 160. Trots Suid-Afrikaans vervaardig. πΏπ¦