16/04/2026
Ons is ongelooflik trots op Hennie van Niekerk met sy onlangse prestasie. Dit is ’n bewys dat harde werk, passie en absolute toegewydheid vrugte afwerp.
Hennie, jy is ’n inspirasie vir ons almal. Ons sien uit na alles wat jy nog in die toekoms gaan bereik! 🥂👏 Hennie van Niekerk