SJA Maintenance

SJA Maintenance We do all the Maintenance on all properties flats and business

11/03/2025
11/03/2025
11/03/2025
11/03/2025

***Nice Drive 600 Gate Motor***

Dankie vir die ondersteuning Deon Jooné

Kontak MPS Security Matzikama vir enige hek motor of garage deur probleme.

MPS Security gemagtige verspreider van alle Nice Group produkte in Matzikama.

078 788 5747

11/03/2025

***IDS 806 Alarm System & Dahua CCTV System***

Dankie vir die ondersteuning Marius Visagie van Pantomath Oil

24/7 Alarm Monitering deur MPS Security Matzikama beheerkamer.

Ons klient geniet ook toegang tot n gratis app waarmee hulle die alarm kan beheer.

Besoek Pantomath Oil by 1 Stasieweg, Vredendal.

Kontak ons vir enige alarm en CCTV dienste. Ons beheerkamer is toegerus met die beste.

078 788 5747

11/03/2025

*** Dahua Wireless PT Camera***

Verskaf en Installeer deur MPS Security Matzikama

Dankie vir die ondersteuning Heinrich E Stevens

MPS Security is aangewys as die hoof verskaffer van alle Dahua Technology South Africa produkte in Matzikama.

Ons klop enige kamera kwotasie en ons produkte kom met 5 jaar waarborg.

Kontak ons gerus by 078 788 5747

11/03/2025

***WEN WEN WEN***

MPS Security Kompetisie Tyd

Ons gee hierdie DAHUA 5MP PT HD WiFi kamera weg in Matzikama Area. Sien aangeheg plakaat vir kamera inligting.

Skryf in en wen hierdie kamera met installasie ter waarde van R3500.00

Hoe skryf jy in?

👍 Like ons page
🧐 Follow ons page
➡️ Share ons Page

Die wenner sal aangekondig word op 12 Maart 2025 op ons Facebook blad.

Hierdie prys is moontlik gemaak deur MPS Security Matzikama en Dahua Technology South Africa

28/10/2024

Address

Porterville

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SJA Maintenance posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share