29/04/2022
Humbly proud to post the following Review, with written consent/permission, from a satisfied Customer after a successful Residential Solar Solution installed in Bela-Bela.
"Baie dankie vir die manier wat julle besigheid doen - van die eerste kontak tot die laaste papierwerk. Die mense wat julle uitstuur is regtig almal baie professioneel en dis met 'n geruste hart wat ons hierdie proses saam met julle deurgemaak het.
Ek sal julle enige tyd aanbeveel"