18/08/2026
En ons!!!!!
As jy nog redes soek om Aarbeifees toe te kom… hier’s sommer 10! 😏
Van soet aarbeie en lekker kos tot 14 top kunstenaars, ’n groot biertuin, honderde stalletjies, kindersone én die rugby op die groot skerm; dié is ’n naweek wat jy nie wil mis nie! 🎶🍻🏉
📅 28 & 29 Augustus 2026
📍 Heartland Equestrian Park, Brits
🎟️ R110 per dag | R180 vir die hele naweek
🎟️ Kaartjies aanlyn én by die hek beskikbaar.
👉 Koop jou kaartjies: opentickets.co.za/shop/aarbeifees
Wie bring jy saam? 👇🍓