10/05/2026
πΈ GELUKKIGE MOEDERSDAG AAN ALLE MAMAS πΈ
By MCR Engineering wil ons vandag eer bring aan al die ongelooflike mammas wat elke dag met liefde, krag en toewyding hul families ondersteun. π
Dankie vir julle harde werk, opofferinge en die liefde wat huise bou en harte sterk maak.
βDaar is baie wat βn voortreflike vrou is, maar jy oortref hulle almal.β
β Spreuke 31:29 β¨
Mag julle dag gevul wees met vreugde, liefde en kosbare oomblikke saam met julle geliefdes.
Van almal by MCR Engineering β
Dankie vir alles wat julle doen! π
PRECISION. QUALITY. RELIABILITY.