16/10/2026
⚡NBH Power Solutions vier vandag 3 jaar in besigheid!⚡
Ons wil graag uit ons harte dankie sê aan elke kliënt wat ons oor die afgelope 3 jaar ondersteun en vertrou het.
Dankie vir elke geleentheid, oproep, verwysing en aanbeveling dit beteken baie vir ons.
Ons sien uit na nog baie jare van groei, goeie diens en nuwe geleenthede!