Meiring Construction

Meiring Construction Meiring Construction offers the following services:
Residential construction
Project Management

En so sluit ons die jaar af met die pragtige huis vir Mnr en Mev Kok 🎆Dit was n groot voorreg om met julle te kon werk o...
09/12/2025

En so sluit ons die jaar af met die pragtige huis vir Mnr en Mev Kok 🎆
Dit was n groot voorreg om met julle te kon werk op die unieke huis, Ettienne jy het my baie geleer ou maat 🤝
Geniet die huis oor die vakansie tyd.

Congratulations to Oom Robert and Tannie Tanya on your amazing house all done and ready for the December holidays🏖.It wa...
27/11/2025

Congratulations to Oom Robert and Tannie Tanya on your amazing house all done and ready for the December holidays🏖.

It was a pleasure and privilege to have worked with you guys on your project.

PS: Thank you for the amazing gift 🥂

Thank you Mr & Mrs Du Preez for the opportunity to make your dream come true 🥂 it was an amazing journey and a pleasure ...
06/10/2025

Thank you Mr & Mrs Du Preez for the opportunity to make your dream come true 🥂
it was an amazing journey and a pleasure to be part of this experience.

Britannia Reef projek voltooi.....🍾 Lekker naby die see🏖
30/09/2025

Britannia Reef projek voltooi.....🍾 Lekker naby die see🏖

Baie dankie aan Mnr en Mev Michaels vir julle vertroue met die bou van julle pragtige huis. Ons is baie trots op die fin...
17/06/2025

Baie dankie aan Mnr en Mev Michaels vir julle vertroue met die bou van julle pragtige huis. Ons is baie trots op die finale resultaat en ons glo dat julle die huis sommer baie gaan geniet.

Dit was n groot plesier om saam julle te kon werk🥂

Ons het lekker tye met die projek gehad..... Mag Tannie Sandra en Carlo die pragtige huis baie geniet, en dankie vir die...
15/05/2025

Ons het lekker tye met die projek gehad..... Mag Tannie Sandra en Carlo die pragtige huis baie geniet, en dankie vir die geleentheid om deel te kon wees met die projek 🥂.

Mr and Mrs Noah's stunning speculative house in Shelly Point is completed.🏡.What an incredible opportunity.....we build ...
03/03/2025

Mr and Mrs Noah's stunning speculative house in Shelly Point is completed.🏡.

What an incredible opportunity.....we build an amazing friendship🤝, thank you for trusting Meiring Construction with your future ventures.

Johanndrè en Elanie Smit....julle is amptelik Weskussers 🏠. Dit was n groot voorreg om saam julle te kon werk, mag julle...
20/02/2025

Johanndrè en Elanie Smit....julle is amptelik Weskussers 🏠.
Dit was n groot voorreg om saam julle te kon werk, mag julle oneindige plesier in julle huis ondervind en lekker kuier met daai uitsonderlike see uitsig. 🍷

n Pragtige vakansie huis vir Mnr en Mev Schreve in Cape St Martin. Baie dankie vir die geleetheid om julle huisie by die...
27/01/2025

n Pragtige vakansie huis vir Mnr en Mev Schreve in Cape St Martin. Baie dankie vir die geleetheid om julle huisie by die see te bou. 🏖
Julle is spesiale mense en die ondervinding gedurende die projek was fenomenaal 🥂

Cape St Martin vordering...amper daar🏡
25/06/2024

Cape St Martin vordering...amper daar🏡

Address

17 George Street, Britannia Bay
Saint Helena Bay
7390

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Meiring Construction posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share