28/10/2026
Sonfin vir ń Groender Landbou…🌿
https://www.facebook.com/share/18UEyCWf2H/
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die verkoopsbestuurder by Sonfin, Tiaan Schutte. Sonfin is al vir meer as 15 jaar ’n leier op die gebied van alternatiewe energie-oplossings. Schutte gee ʼn oorsig van hulle dienste, wat hulle benadering uniek maak deurdat hulle ʼn volledige pad met boere sta...