Jakhalsfontein Sout - S A Soutkooperasie

Jakhalsfontein Sout - S A Soutkooperasie Manufacture and marketing of household, swimming pool and stock salt

26/01/2024
03/10/2023

Ons is uiteindelik weer aan die gang na die laaste 2 jaar se baie reën. 50kg growwe sout beskikbaar. Kontak ons gerus op watsapp vir pryse. Of skakel enige van die nommers
Anel - 071 210 9729
Piet - 078 801 4641

01/07/2021

NEEM Kennis / Take Notice

Volgens die POPIA Wet wat vanaf vandag, 1 Julie 2021, in werking tree, is admin verplig om 2 vrae aan elke persoon op die blad te vra:

1. Wil jy deel wees van die groep?
2. Onderneem jy om nie die persoonlike inligting van die lede sigbaar elders te gebruik nie?

Indien jy JA kan antwoord, bly asb op die groep.

Jy hoef nie 'n antwoord te stuur nie
Indien jy NEE antwoord, verlaat asb die groep vir almal se veiligheid.

Ons glo elke een verstaan en sal ons in hierdie verband help.

Indien jy nie bewus is van hierdie wet nie, vergewis jouself in die verband.

According to the POPIA Act which will come into effect tomorrow 1 July 2021, as admin we are obliged to ask 2 questions to each person on this group:

1. Do you want to be part of the group ?
2. Do you undertake not to use the personal information of the members visibly elsewhere?

If you can answer YES, please stay on the group.

You do not have to send a reply
If you answer NO, please leave the group for everyone's safety.

We believe everyone understands and will help us in this regard.

If you are not aware of this law, please familiarize yourself with it.

12/06/2019
15/03/2019
22/02/2019

As gewardeerde klieënt van SA Soutkooperasie wil ons u bedank vir u ondersteuning.
Ons moet noodgedwonge ons pryse verhoog op 15 Maart 2019 agv stygende kostes en wil hiermee u eerste die geleentheid bied om voor dan nog u bestellings te plaas teen die ou prys. Skakel gerus die kantoor op 051 - 831 1113

90 mm reen gekry
04/02/2019

90 mm reen gekry

29/01/2019

Graspan raap.


Wat vra die handelstakke tans vir sout in jou omgewing?
Kontak ons gerus vir direkte verkope!

10/01/2019

Opsoek na vervoer kontrakteurs vir vragte naby Prieska.

Groot hoeveelheid losmaat sout te koop.Graad 2.Kontak 051 831 1113
05/09/2018

Groot hoeveelheid losmaat sout te koop.
Graad 2.
Kontak 051 831 1113

Address

Jakhalsfontein
Soutpan
9356

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27712109729

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jakhalsfontein Sout - S A Soutkooperasie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jakhalsfontein Sout - S A Soutkooperasie:

Share

Category