Eikestad Agri

Directions Website Contact the business

Eikestad Agri Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Eikestad Agri, Engineering service, 10 Devon Valley Road, Stellenbosch.
(1)

Ons het bietjie gaan kyk hoe die SAME Tiger 50 in die 2.5 m-wingerdrye in die Franschhoekvallei vaar.Met sy kompakte bou...
19/11/2026

Ons het bietjie gaan kyk hoe die SAME Tiger 50 in die 2.5 m-wingerdrye in die Franschhoekvallei vaar.
Met sy kompakte bou pas hy mooi in die 1.65 m-rye. Nog ’n slim oplossing vir die boer wat weet elke sentimeter in die wingerd tel!

DEMO IN AKSIE TUSSEN STELLENBOSCH EN SOMERSET-WES!Ons SAME Frutteto 75 Natural was onlangs in aksie met ’n Nobili Ventus...
18/11/2026

DEMO IN AKSIE TUSSEN STELLENBOSCH EN SOMERSET-WES!
Ons SAME Frutteto 75 Natural was onlangs in aksie met ’n Nobili Ventus Southtrade Agriculture tydens ’n demonstrasie tussen Stellenbosch en Somerset-Wes.
Betroubare werkverrigting, uitstekende manoeuvreerbaarheid en die regte toerusting vir jou boerderybehoeftes!
Wil jy self sien wat die SAME Frutteto-reeks kan bied?
📞 Kontak ons gerus om jou eie demo te reël!

’N SUKSESVOLLE DEMO-DAG IN CONSTANTIA!Ons het ’n suksesvolle demo-dag saam met ’n paar boere van die Constantia-plase ag...
18/11/2026

’N SUKSESVOLLE DEMO-DAG IN CONSTANTIA!
Ons het ’n suksesvolle demo-dag saam met ’n paar boere van die Constantia-plase agter die rug!
Op die dag het ons die volgende toerusting ten toon gestel:
SAME Frutteto 75 Natural met ’n Renieri skoffelmasjien Southtrade Agriculture.
SAME Frutteto 90 Classic met ’n Cima T55x1500L spuitpomp en ’n dubbel-tramline Rovic.
SAME Tiger 50 met Quickie laaigraaf Rovic
Daar was ook die Lekkewaan Trooper en ’n Mini 4-Seater elektriese voertuig om te besigtig!
Baie dankie aan almal wat die dag saam met ons moontlik gemaak het. Dit was ’n voorreg om ons produkte en oplossings aan die boere van Constantia bekend te stel!
Kontak ons gerus vir meer inligting of om jou eie demo te reël!

SELFS DIE TREKKER VAT ’N BREEK! 🎄Die jaar staan einde se kant toe en dis tyd om ook vir ons enjins (en onsself 😉) ’n wel...
17/11/2026

SELFS DIE TREKKER VAT ’N BREEK! 🎄
Die jaar staan einde se kant toe en dis tyd om ook vir ons enjins (en onsself 😉) ’n welverdiende ruskans te gee!
Neem asseblief kennis van ons feestydure:
📌 11 Desember 2026: Ons sluit om 12:00 vir ons eindjaarfunksie.
📌 18 Desember 2026: Ons sluit vir die feestyd.
📌 4 Januarie 2027: Ons maak weer ons deure oop!
Baie dankie aan al ons kliënte vir julle ondersteuning en vertroue deur die jaar. Ons waardeer elkeen van julle!
Geniet die feestyd, ry veilig en mag daar net voorspoed op julle pad wees. Ons sien julle in die nuwe jaar! ❤️
Groete,
Die Eikestad Agri-span

Demo in die Franschhoek-omgewing!Die SAME Frutteto 75 het weer gewys wat hy kan doen! Hierdie keer saam met ’n skoffelma...
12/11/2026

Demo in die Franschhoek-omgewing!
Die SAME Frutteto 75 het weer gewys wat hy kan doen! Hierdie keer saam met ’n skoffelmasjien, waar krag, manoeuvreerbaarheid en presisie hand aan hand loop.
Betroubare werkverrigting vir elke ry en elke uitdaging!

11/11/2026

Doeltreffende skoffelwerk in aksie!
Ons het onlangs 'n demo gedoen met die Renieri skoffelmasjien van Southtrade Agriculture , waar ons die implement se vermoëns en werkverrigting in die praktyk kon demonstreer.
By Eikestad Agri fokus ons daarop om vir ons kliënte die regte toerusting te bied om hul boerdery meer doeltreffend te maak.
Kontak ons gerus vir meer inligting!

Nog ’n suksesvolle demo in die Agter-Paarl! 🚜Die SAME Frutteto 90 Classic het sy krag en doeltreffendheid gewys saam met...
11/11/2026

Nog ’n suksesvolle demo in die Agter-Paarl! 🚜
Die SAME Frutteto 90 Classic het sy krag en doeltreffendheid gewys saam met ’n 3000L-915 Sitrusspuit.
Toediening: 8 000 L/ha
Dieselverbruik: Slegs 6.5 L/h
Krag, werkverrigting en brandstofdoeltreffendheid, alles in een pakket!
Kontak Eikestad Agri vir meer inligting oor die SAME-reeks.

SAME krag in aksie, net buite Hermon!Eikestad Agri het gaan demo doen met die SAME Frutteto 90 Classic, toegerus met ’n ...
10/11/2026

SAME krag in aksie, net buite Hermon!
Eikestad Agri het gaan demo doen met die SAME Frutteto 90 Classic, toegerus met ’n Rovic Cima T55x1500L 2-ry spuit.
Nog ’n geleentheid om die kombinasie van krag, betroubaarheid en doeltreffendheid in die landbou te wys!

09/11/2026
Die SAME Frutteto 75 wys sy staal in die Breedevallei!Eikestad Agri het, in samewerking met , 'n paar boere in die Breed...
29/10/2026

Die SAME Frutteto 75 wys sy staal in die Breedevallei!
Eikestad Agri het, in samewerking met , 'n paar boere in die Breedevallei-omgewing besoek om te sien hoe die SAME Frutteto 75 onder verskillende toestande presteer.
Van die uitdagings van tafeldruiwe en knap draaisirkels tot die hantering van spuittoerusting, die Frutteto 75 het sy krag, uitstekende beweeglikheid en veelsydigheid bewys.
Wanneer daar min beweegruimte is en presisie belangrik is, maak die regte trekker die verskil!
SAME Frutteto 75 – kompakte krag vir jou boerdery.
Kontak Eikestad Agri om meer uit te vind oor die SAME-reeks!

Address

10 Devon Valley Road
Stellenbosch
7600

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 16:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eikestad Agri posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Eikestad Agri:

Shortcuts

Share

Nearby engineering companies