Snyman Konstruksie

Call Directions Website Contact the business

Snyman Konstruksie Family owned business. Quality workmanship guaranteed. ✨ Honesty and loyalty is key. For all your construction needs.
Call us today for a quote.

NHBRC registered construction company specializing in building of new homes, nutec homes, renovations & alterations services offered with years of building experience.

𝘝𝘢𝘯𝘥𝘢𝘨 𝘷𝘪𝘦𝘳 𝘰𝘯𝘴 𝘯𝘪𝘦 𝘯𝘦𝘵 6️⃣0️⃣ 𝘫𝘢𝘢𝘳 𝘷𝘢𝘯 '𝘯 𝘣𝘦𝘴𝘰𝘯𝘥𝘦𝘳𝘴𝘦 𝘮𝘦𝘯𝘴 𝘯𝘪𝘦, 𝘮𝘢𝘢𝘳 𝘰𝘰𝘬 𝘥𝘪𝘦 𝘱𝘢 𝘢𝘨𝘵𝘦𝘳 𝘰𝘯𝘴 𝘧𝘢𝘮𝘪𝘭𝘪𝘦 𝘣𝘦𝘴𝘪𝘨𝘩𝘦𝘪𝘥. ❤️ 𝘝𝘢𝘯 𝘱𝘢 𝘵...
18/11/2026

𝘝𝘢𝘯𝘥𝘢𝘨 𝘷𝘪𝘦𝘳 𝘰𝘯𝘴 𝘯𝘪𝘦 𝘯𝘦𝘵 6️⃣0️⃣ 𝘫𝘢𝘢𝘳 𝘷𝘢𝘯 '𝘯 𝘣𝘦𝘴𝘰𝘯𝘥𝘦𝘳𝘴𝘦 𝘮𝘦𝘯𝘴 𝘯𝘪𝘦, 𝘮𝘢𝘢𝘳 𝘰𝘰𝘬 𝘥𝘪𝘦 𝘱𝘢 𝘢𝘨𝘵𝘦𝘳 𝘰𝘯𝘴 𝘧𝘢𝘮𝘪𝘭𝘪𝘦 𝘣𝘦𝘴𝘪𝘨𝘩𝘦𝘪𝘥. ❤️

𝘝𝘢𝘯 𝘱𝘢 𝘵𝘰𝘵 𝘮𝘦𝘯𝘵𝘰𝘳, 𝘰𝘯𝘴 𝘪𝘴 𝘰𝘯𝘨𝘦𝘭𝘰𝘰𝘧𝘭𝘪𝘬 𝘣𝘦𝘷𝘰𝘰𝘳𝘳𝘦𝘨 𝘰𝘮 𝘩𝘪𝘦𝘳𝘥𝘪𝘦 𝘱𝘢𝘥 𝘢𝘴 𝘱𝘢, 𝘴𝘦𝘶𝘯 𝘦𝘯 𝘥𝘰𝘨𝘵𝘦𝘳 𝘴𝘱𝘢𝘯 𝘴𝘢𝘢𝘮 𝘮𝘦𝘵 𝘫𝘰𝘶 𝘵𝘦 𝘴𝘵𝘢𝘱.

𝘎𝘦𝘭𝘶𝘬𝘬𝘪𝘨𝘦 60𝘴𝘵𝘦 𝘷𝘦𝘳𝘫𝘢𝘢𝘳𝘴𝘥𝘢𝘨! 𝘔𝘢𝘨 𝘥𝘢𝘢𝘳 𝘯𝘰𝘨 𝘣𝘢𝘪𝘦 𝘮𝘰𝘰𝘪 𝘫𝘢𝘳𝘦, 𝘴𝘶𝘬𝘴𝘦𝘴 𝘦𝘯 𝘢𝘷𝘰𝘯𝘵𝘶𝘳𝘦 𝘷𝘰𝘰𝘳𝘭ê! 🥂

𝐋𝐢𝐞𝐟𝐝𝐞, 𝐝𝐢𝐞 𝐒𝐧𝐲𝐦𝐚𝐧 𝐊𝐨𝐧𝐬𝐭𝐫𝐮𝐤𝐬𝐢𝐞-𝐬𝐩𝐚𝐧 🧱

🏉💙 𝙎𝙉𝙔𝙈𝘼𝙉 𝙆𝙊𝙉𝙎𝙏𝙍𝙐𝙆𝙎𝙄𝙀 𝙍𝙐𝙂𝘽𝙔 𝙏𝙍𝙄𝙑𝙄𝘼! 💙🏉🎟️ 𝗪𝗘𝗡 𝗥𝗨𝗚𝗕𝗬𝗞𝗔𝗔𝗥𝗧𝗝𝗜𝗘𝗦!Ons ondersteun graag ons plaaslike rugbyspan en wil iets ter...
22/10/2026

🏉💙 𝙎𝙉𝙔𝙈𝘼𝙉 𝙆𝙊𝙉𝙎𝙏𝙍𝙐𝙆𝙎𝙄𝙀 𝙍𝙐𝙂𝘽𝙔 𝙏𝙍𝙄𝙑𝙄𝘼! 💙🏉

🎟️ 𝗪𝗘𝗡 𝗥𝗨𝗚𝗕𝗬𝗞𝗔𝗔𝗥𝗧𝗝𝗜𝗘𝗦!

Ons ondersteun graag ons plaaslike rugbyspan en wil iets teruggee aan ons gemeenskap. Ons moedig veral ons plaaslike inwoners aan om deel te neem en vra dat slegs persone deelneem wat beskikbaar sal wees om die wedstryd op Saterdag 24 Oktober 2026 by te woon indien hulle wen.

𝕍𝔸ℕ𝔻𝔸𝔾 𝕊𝔼 𝕍ℝ𝔸𝔸𝔾:

Watter simbool verskyn in die Struisbaai RFC-klubwapen?

A) Swaarde ⚔️
B) Ankers ⚓
C) Rugbyballe 🏉

👇 Los jou antwoord onder in die kommentaar!

𝟯 𝗚𝗘𝗟𝗨𝗞𝗞𝗜𝗚𝗘 𝗪𝗘𝗡𝗡𝗘𝗥𝗦 🎁

Drie gelukkige deelnemers met die korrekte antwoord sal deur middel van 'n ewekansige trekking gekies word. Elke wenner ontvang 4 rugbykaartjies om Struisbaai RFC regstreeks te gaan ondersteun op Saterdag 24 Oktober 2026!

📅 Kompetisie sluit: Vrydag 23 Oktober 2026 om 12:00 of sodra 50 korrekte antwoorde bereik is.

🏆 Wenners aangekondig: Vrydag 23 Oktober 2026 om 15:00

📌 𝙍𝙀𝙀𝙇𝙎 𝙀𝙉 𝙑𝙊𝙊𝙍𝙒𝘼𝘼𝙍𝘿𝙀𝙎

1. Inskrywings word slegs aanvaar deur op hierdie oorspronklike kompetisieplasing op die Snyman Konstruksie Facebook-blad kommentaar te lewer.

2. Slegs een inskrywing per persoon word toegelaat. Slegs die antwoord op die vraag is nodig — geen verdere inligting nie. Ons vra dat almal eerlik en in goeie gees deelneem. Kom ons hou dit regverdig vir almal! 💙🏉

3. Slegs die eerste 50 korrekte inskrywings kwalifiseer vir die trekking. Die naam en van soos op Facebook vertoon, sal gebruik word. Die plasing kommentaar sal gesluit word sodra 50 korrekte antwoorde bereik is vir die trekking.

4. Deelnemers moet seker maak dat Snyman Konstruksie hulle via Facebook Messenger kan kontak.

5. Die kompetisie sluit op Vrydag 23 Oktober 2026 om 12:00. Laat inskrywings kwalifiseer nie.

6. Drie wenners sal deur middel van 'n ewekansige trekking uit die kwalifiserende inskrywings gekies word.

7. Elke wenner ontvang 4 rugbykaartjies vir die wedstryd op 24 Oktober 2026. Kaartjies mag nie verkoop of vir geld verruil word nie.

8. Wenners moet teen 18:00 op Vrydag 23 Oktober 2026 op ons Messenger-boodskap reageer. Indien 'n wenner nie betyds reageer nie, kan 'n plaasvervanger uit die oorblywende kwalifiserende inskrywings getrek word.

9. Geen aankoop is nodig om deel te neem nie. Die kompetisie is bedoel om pret te hê en ons plaaslike rugbyspan en gemeenskap te ondersteun.

10. Hierdie kompetisie word nie deur Facebook geborg, onderskryf, geadministreer of geassosieer nie.

11. Snyman Konstruksie se trekking sal volgens bogenoemde reëls plaasvind.

💙 Snyman Konstruksie 🧱

Trots plaaslik. Bou aan ons gemeenskap.
Baie sterkte aan almal! 🏉 Ankers bo! ⚓

𝗣𝗿𝗼𝗷𝗲𝗸: 𝗧𝗵𝗿𝗼𝗻𝗲 𝗪𝗼𝗿𝗹𝗱𝘄𝗶𝗱𝗲 🧱 𝗦𝘁𝗼𝗼𝗿 𝗲𝗲𝗻𝗵𝗲𝗱𝗲𝚅𝚘𝚛𝚍𝚎𝚛𝚒𝚗𝚐 | 𝟸𝟶𝟸𝟼 ☑️
20/10/2026

𝗣𝗿𝗼𝗷𝗲𝗸: 𝗧𝗵𝗿𝗼𝗻𝗲 𝗪𝗼𝗿𝗹𝗱𝘄𝗶𝗱𝗲 🧱 𝗦𝘁𝗼𝗼𝗿 𝗲𝗲𝗻𝗵𝗲𝗱𝗲

𝚅𝚘𝚛𝚍𝚎𝚛𝚒𝚗𝚐 | 𝟸𝟶𝟸𝟼 ☑️

𝗛𝘂𝗶𝘀 𝗦𝗰𝗵𝗿𝗮𝗮𝗱𝗲𝗿 | 𝗦𝘂𝗶𝗱𝗲𝗿𝘀𝘁𝗿𝗮𝗻𝗱 🏡 Vordering ☑
20/10/2026

𝗛𝘂𝗶𝘀 𝗦𝗰𝗵𝗿𝗮𝗮𝗱𝗲𝗿 | 𝗦𝘂𝗶𝗱𝗲𝗿𝘀𝘁𝗿𝗮𝗻𝗱 🏡

Vordering ☑

𝐃𝐢𝐞 𝐥𝐚𝐚𝐬𝐭𝐞 𝐬𝐭𝐮𝐤𝐤𝐢𝐞𝐬 𝐯𝐚𝐧 𝐝𝐢𝐞 𝐥𝐞𝐠𝐤𝐚𝐚𝐫𝐭 𝐯𝐚𝐥 𝐢𝐧 𝐩𝐥𝐞𝐤... 🏠Ons is opgewonde om binnekort die finale uitkoms van hierdie projek...
30/09/2026

𝐃𝐢𝐞 𝐥𝐚𝐚𝐬𝐭𝐞 𝐬𝐭𝐮𝐤𝐤𝐢𝐞𝐬 𝐯𝐚𝐧 𝐝𝐢𝐞 𝐥𝐞𝐠𝐤𝐚𝐚𝐫𝐭 𝐯𝐚𝐥 𝐢𝐧 𝐩𝐥𝐞𝐤... 🏠

Ons is opgewonde om binnekort die finale uitkoms van hierdie projek te deel!

🏡 ℍ𝕦𝕚𝕤 𝕂𝕝𝕖𝕚𝕟𝕛𝕒𝕟 | 𝕊𝕥𝕣𝕦𝕚𝕤𝕓𝕒𝕒𝕚 ɢʀᴀᴡᴇ ᴠᴀɴ ꜰᴏɴᴅᴀꜱɪᴇꜱ ✅ ɢʀᴏɴᴅᴛᴏᴇꜱᴛᴀɴᴅ ᴇɴ ᴅɪᴇᴘᴛᴇ ᴡᴏʀᴅ ɴᴀɢᴇɢᴀᴀɴ ✅ ꜰᴏɴᴅᴀꜱɪᴇɢʀᴏɴᴅ ᴠᴏᴏʀʙᴇʀᴇɪ ✅ ʙᴇᴛ...
30/09/2026

🏡 ℍ𝕦𝕚𝕤 𝕂𝕝𝕖𝕚𝕟𝕛𝕒𝕟 | 𝕊𝕥𝕣𝕦𝕚𝕤𝕓𝕒𝕒𝕚

ɢʀᴀᴡᴇ ᴠᴀɴ ꜰᴏɴᴅᴀꜱɪᴇꜱ ✅
ɢʀᴏɴᴅᴛᴏᴇꜱᴛᴀɴᴅ ᴇɴ ᴅɪᴇᴘᴛᴇ ᴡᴏʀᴅ ɴᴀɢᴇɢᴀᴀɴ ✅
ꜰᴏɴᴅᴀꜱɪᴇɢʀᴏɴᴅ ᴠᴏᴏʀʙᴇʀᴇɪ ✅
ʙᴇᴛᴏɴꜰᴏɴᴅᴀꜱɪᴇ ᴡᴏʀᴅ ɢᴇɢᴏᴏɪ ✅
ʙᴇɢɪɴ ᴠᴀɴ ꜰᴏɴᴅᴀꜱɪᴇᴍᴜʀᴇ ᴜɪᴛʙᴏᴜ ✅

𝐉𝐲 𝐤𝐢𝐞𝐬 𝐝𝐢𝐞 𝐮𝐢𝐭𝐬𝐢𝐠, 𝐨𝐧𝐬 𝐛𝐨𝐮 𝐣𝐨𝐮 𝐝𝐫𝐨𝐨𝐦 𝐡𝐮𝐢𝐬 🧱-𝘚𝘯𝘺𝘮𝘢𝘯 𝘒𝘰𝘯𝘴𝘵𝘳𝘶𝘬𝘴𝘪𝘦
27/09/2026

𝐉𝐲 𝐤𝐢𝐞𝐬 𝐝𝐢𝐞 𝐮𝐢𝐭𝐬𝐢𝐠, 𝐨𝐧𝐬 𝐛𝐨𝐮 𝐣𝐨𝐮 𝐝𝐫𝐨𝐨𝐦 𝐡𝐮𝐢𝐬 🧱
-𝘚𝘯𝘺𝘮𝘢𝘯 𝘒𝘰𝘯𝘴𝘵𝘳𝘶𝘬𝘴𝘪𝘦

𝙃𝙪𝙞𝙨 𝘿𝙚 𝙆𝙤𝙘𝙠 | 𝙎𝙪𝙞𝙙𝙚𝙧𝙨𝙩𝙧𝙖𝙣𝙙 🏡ꜰɪɴᴀʟᴇ ɪɴꜱᴘᴇᴋꜱɪᴇ ☑️ᴏᴋᴋᴜᴘᴀꜱɪᴇ ꜱᴇʀᴛɪꜰɪᴋᴀᴀᴛ ☑️
27/09/2026

𝙃𝙪𝙞𝙨 𝘿𝙚 𝙆𝙤𝙘𝙠 | 𝙎𝙪𝙞𝙙𝙚𝙧𝙨𝙩𝙧𝙖𝙣𝙙 🏡

ꜰɪɴᴀʟᴇ ɪɴꜱᴘᴇᴋꜱɪᴇ ☑️
ᴏᴋᴋᴜᴘᴀꜱɪᴇ ꜱᴇʀᴛɪꜰɪᴋᴀᴀᴛ ☑️

𝗣𝗿𝗼𝗷𝗲𝗸: 𝗧𝗵𝗿𝗼𝗻𝗲 𝗪𝗼𝗿𝗹𝗱𝘄𝗶𝗱𝗲 🧱 𝗦𝘁𝗼𝗼𝗿 𝗲𝗲𝗻𝗵𝗲𝗱𝗲𝚅𝚘𝚛𝚍𝚎𝚛𝚒𝚗𝚐 | 𝚂𝚎𝚙𝚝 𝟸𝟶𝟸𝟼 ☑️
27/09/2026

𝗣𝗿𝗼𝗷𝗲𝗸: 𝗧𝗵𝗿𝗼𝗻𝗲 𝗪𝗼𝗿𝗹𝗱𝘄𝗶𝗱𝗲 🧱 𝗦𝘁𝗼𝗼𝗿 𝗲𝗲𝗻𝗵𝗲𝗱𝗲

𝚅𝚘𝚛𝚍𝚎𝚛𝚒𝚗𝚐 | 𝚂𝚎𝚙𝚝 𝟸𝟶𝟸𝟼 ☑️

𝗛𝘂𝗶𝘀 𝗦𝗰𝗵𝗿𝗮𝗮𝗱𝗲𝗿 | 𝗦𝘂𝗶𝗱𝗲𝗿𝘀𝘁𝗿𝗮𝗻𝗱 🏡 Grawe van fondasie slote ☑Fondasie beton is gegooi ☑️ Begin van fondasie mure uitbou ☑️
27/09/2026

𝗛𝘂𝗶𝘀 𝗦𝗰𝗵𝗿𝗮𝗮𝗱𝗲𝗿 | 𝗦𝘂𝗶𝗱𝗲𝗿𝘀𝘁𝗿𝗮𝗻𝗱 🏡

Grawe van fondasie slote ☑
Fondasie beton is gegooi ☑️
Begin van fondasie mure uitbou ☑️

Address

Struisbaai
7285

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Snyman Konstruksie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Snyman Konstruksie:

Shortcuts

Share

Nearby engineering companies