Creative Covering Swellendam

Creative Covering Swellendam Outdoor Textile Design & Manufacture.

Covers Large & Small, Tents, Awnings & Shading, Outdoor Gear, Vehicle Accessories, Belting, Agri & Industrial, Custom Design, Sourcing & Supply of Textiles, Fixtures & Fittings.

30/04/2026

Neem kennis van winter ure :
Mei tot Augustus
9:00 - 16:00
Reelings vir vroeg of laat kan per WhattsApp getref word.

Position Available.Looking for a skilled upholsterer in the Swellendam area.Need someone experienced with neat, quality ...
26/04/2026

Position Available.
Looking for a skilled upholsterer in the Swellendam area.

Need someone experienced with neat, quality workmanship for vehicle interiors, furniture upholstery, and similar projects. Reliable, with good attention to detail preferred.

Please contact me on 072 603 8316. Photos of previous work are welcome.

Baie geluk  met jou verjaarsdag, Magda
19/04/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag, Magda

Baie geluk !
08/04/2026

Baie geluk !

Trekker , Trok of bakkie sitplekke word'n tweede lewe gegee.Spons word vervang en bekleedsel  oorgetrek.Addisioneel word...
01/04/2026

Trekker , Trok of bakkie sitplekke word'n tweede lewe gegee.
Spons word vervang en bekleedsel oorgetrek.
Addisioneel word seil oortreksels pas gemaak.

Baie geluk Suurbraak Primêr ,met groot deelname en GOUD - so bly die kinders kon lekker rus op die matrassies
22/03/2026

Baie geluk Suurbraak Primêr ,met groot deelname en GOUD - so bly die kinders kon lekker rus op die matrassies

Baie geluk Uitvlug Primêr !Eerste jaar van deelname en Goud
21/03/2026

Baie geluk Uitvlug Primêr !
Eerste jaar van deelname en Goud

Pluksakke vir die SITRUS seisoen.Gemaak in Swellendam , vir vinnige lewering.Plaas bestellings in kleur van jou keuse by...
20/03/2026

Pluksakke vir die SITRUS seisoen.
Gemaak in Swellendam , vir vinnige lewering.

Plaas bestellings in kleur van jou keuse by Creative Covering Swellendam

Uitvlug Primêr is reg vir SA Toutrek Kampioenskappe.
09/03/2026

Uitvlug Primêr is reg vir SA Toutrek Kampioenskappe.

24/01/2026

Give De Wet Van As, M & D Houtwerke a call today for any carpentry projects. Bringing Great Design Home!
[email protected] or on +27 (0) 82 820 6943
Hermitage 6740 Swellendam, South Africa

Address

2 Koringland Street
Swellendam
6740

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00

Telephone

+27726038316

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Creative Covering Swellendam posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Creative Covering Swellendam:

Share