Lamprecht Bou en Herstel

Lamprecht Bou en Herstel Ons bou soos Boere – sterk en reg. Bouwerk, herstel & opknappings waarop jy kan vertrou.

07/05/2026
Met die jagseisoen om die draai is dit die ideale tyd om seker te maak skeilings, waterkrippe en infrastruktuur is reg v...
30/04/2026

Met die jagseisoen om die draai is dit die ideale tyd om seker te maak skeilings, waterkrippe en infrastruktuur is reg vir die seisoen.
Ons span help met herstel, opknap en volledige opgraderings – vinnig, netjies en professioneel.

Kontak Christo vir inspeksie, raad of ’n kwotasie:
📞 +27 83 379 7623

Ons bou, herstel en verbeter – sodat u plaas altyd gereed is.

12/03/2026

Ons span by Lamprecht Bou en Herstel staan gereed om jou huis nuut, netjies en professioneel te laat lyk.

Vir enige verfwerk – groot of klein – kontak Christ.

Kwaliteit werk. Netjiese afwerking. Betroubare diens.

Address

Farm Wachteenbietjiesdraai
Thabazimbi
0387

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27833797623

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lamprecht Bou en Herstel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lamprecht Bou en Herstel:

Share