04/09/2026
KLK Upington – Opgradering & Veranderinge aan Bestaande Gebou
Hierdie projek by KLK behels die opgradering en veranderinge aan die bestaande gebou – met fokus op kwaliteit vakmanskap, funksionaliteit en ’n netjiese eindresultaat.
Kobus Duvenhage Bouers | Kwaliteit wat staan.
T. 054-334-0031
E. [email protected]