Rapid Repairz

Rapid Repairz Watookal jy gedoen wil he vanaf 'n voeltjie hok tot 'n kompleet intercom stelsel of veiligheids hek, kontak my gerus vir 'n gratis kwotasie

Alliminium skuifdeur reggemaak na n inbraak. Job well done
04/03/2016

Alliminium skuifdeur reggemaak na n inbraak. Job well done

N nuwe facelift vir die huis
28/02/2016

N nuwe facelift vir die huis

Petrus steyn huis restorasie
24/02/2016

Petrus steyn huis restorasie

Hier is so paar before en after fotos van die werk wat ons die afgelope week in petrus steyn gedoen het.
24/02/2016

Hier is so paar before en after fotos van die werk wat ons die afgelope week in petrus steyn gedoen het.

Some of the painting done this week
19/02/2016

Some of the painting done this week

15/02/2016

Hierdie week werk Rapid Repairz in Petrus Steyn in die Vrystaat. Ons restoreer 'n ou huis wat beskadig is deur huurders wat weggeloop het. Baie opgewonde ons sal fotos opsit sodra als klaar is. Vir enige kwotasies kontak ons gerus by 076 386 7533 of epos [email protected]

Ons maak ook dakke reg wat lek, en voor ons die ceiling vervang (indien nodig) kom doen ons eers 'n "toets" om te kyk of...
11/02/2016

Ons maak ook dakke reg wat lek, en voor ons die ceiling vervang (indien nodig) kom doen ons eers 'n "toets" om te kyk of die dak heeltemal geseel is.

Hier is baie nuwe mense op die blad en vir die van julle wat dit dalk gemis het. Hier is sekuriteits hekke gemaak deur R...
11/02/2016

Hier is baie nuwe mense op die blad en vir die van julle wat dit dalk gemis het. Hier is sekuriteits hekke gemaak deur Rapid Repairz volgens kliente se grootes, Hulle kom met of sonder slamlock en kan ook op 'n rail hardloop. Kontak ons gerus vir 'n gratis kwotasie Hennie 076 386 7533 of email [email protected]

10/02/2016

Kan ek asb vra dat elkeen wat op ons page is, al julle vriende ook sal nooi om die page te like. Ons het soveel moontlik mense nodig om die woord uit te kry en om ons bekend te maak aan ander mense ook. Die blad groei elke dag en saam kan ons meer mense bewus maak van ons. Ons het ook goeie verwysings van werk wat al gedoen is en doen gratis kwotasies.

Kontak ons gerus vir 'n gratis kwotasie, Hennie 076 386 7533 of email rapidrepairz@outlook.com
10/02/2016

Kontak ons gerus vir 'n gratis kwotasie, Hennie 076 386 7533 of email [email protected]

10/02/2016

Skakel ons gerus vir enige kwotasies maak nie saak hoe groot of hoe klein die werk is nie. Ons sal enige tyd kom kwoteer en jou so spoedig moontlik help of laat veilig voel. Kontak Hennie by 076 386 7533 of email [email protected]

Voeltjie hok en garage deur
10/02/2016

Voeltjie hok en garage deur

Address

Valley Settlements

Telephone

+27763867533

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rapid Repairz posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share