05/05/2023
Goeie Naand almal.
Hier is paar fotos van die projek wat ek onlangs klaar gemaak het.
Vir enige Oprigting van Stoor of Groot Strukture.
Afbreek van stoor.
Vir enige Bou werk.
Vloer gooi Float ens.
Wil jy hoender hokke bou ek kan jou help.
Vir meer inligting of Kwotasie kontak Van Zyl op 0822635780.