13/02/2023
Aan al ons kliƫnte, ons gaan ongelukkig die SSSteel Worx groep Deactivate tot verdere kennis.
Ons vra dat julle ons Elektriese blad Mnyama Solar & Electrical sal gaan š of follow en ondersteun.
Ons sal in die volgende week meer fotos laai op die nuwe blad van waarmee ons besig was in in die laaste jaar.
Mooi aand en vriendelike groete