14/05/2026
✨Geseënde Hemelvaartdag van ons span aan al ons gewaardeerde kliënte! ✨
Mag hierdie dag vir julle gevul wees met vrede, hoop en seën saam met familie en geliefdes.
Ons steeds op telefoniese bystand beskikbaar in Vredendal, Vanrhynsdorp, Klawer en Lutzville omgewings vir enige elektriese noodgevalle of navrae. ⚡
📞 Basjan: 0833007049
📞 Dawie: 0729619699
Dankie vir julle volgehoue ondersteuning en vertroue in ons diens.
Geniet die Hemelvaartdag! ✝️