01/02/2022
vakante pos by ATA Engineering beskikbaar.
Die persoon moet oor kennis beskik van onderdele met betrekking tot trokke en sleepwaens.
Die persoon moet gemotiveerd wees en onder baie druk kan werk.
Rekenaarvaardigheid is baie belangrik asook goeie mense verhoudings.
Die persoon moet netjies om sy/haar persoon wees.
Die aansoeker moet Engels en Afrikaans magtig wees.
CV's kan na [Email hidden] gestuur word.
Aansoeke sluit 14 Februarie 2022.