06/05/2026
โ๐ป ๐ฉ๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ถ๐ป๐ด ๐๐ถ๐ฟ ๐ผ๐ป๐ ๐น๐ถ๐ฒ๐ณ๐น๐ถ๐ธ๐ฒ ๐ฆ๐๐ถ๐ฑ-๐๐ณ๐ฟ๐ถ๐ธ๐ฎ๐ฎ๐ป๐๐ฒ ๐๐ฒ๐ฟ๐ธ๐ป๐ฒ๐บ๐ฒ๐ฟ!
Annelie het โn besondere storie. Haar man, Marnus, is via Manschap bemiddel om van Suid-Afrika na Nederland te verhuis. Kort nรก aankoms in Nederland het Annelie reeds gesรช: โEk wil ook werk.โ Ons het toe vir haar begin soek na โn geskikte pos. Sy het nou โn suksesvolle tydperk by haar vaste werkplek agter die rug, en dit moes gevier word!
Ons kan met trots sรช dat Annelie โn ongelooflik aangename werknemer is. Sy is iemand wat vinnig tuis voel, vinnig Nederlands geleer het, haar werk ernstig opneem en terselfdertyd sterk verhoudings bou met die mense om haar, insluitend ons werwer, Samantha.
Ons kon nie vir โn mooier voorbeeld vra van hoe ons ook die eggenoote van Suid-Afrikaanse expats aan โn paslike werk help nie!