29/10/2026
🏌️♂️ Tru-Temp se projekbestuurders het onlangs deelgeneem aan die Andries Olivier Durbanville Quadriplegic Centre se gholfdag!
Dit was ’n heerlike dag van spanbou, netwerkgeleenthede en bowenal die ondersteuning van ’n goeie saak. ⛳️💙
Dankie aan die organiseerders vir ’n wonderlike geleentheid om saam ’n verskil te maak!