Kershoff Ingenieurswerke Ceres

Call Directions Website Contact the business

Kershoff Ingenieurswerke Ceres Kershoff Ingenieurswerke – ’n familie-onderneming in Ceres met 24 jaar se ondervinding.

Spesialiste in mildsteel, aluminium & stainless steel, staalverkope, sweistoerusting, en die verhuring & herstel van appelpluktrappe. Building a variety of pieces, striving to deliver a good service at a competitive price and all our customers, all being treated with integrity.

Van veiligheidsbrille, handskoene en sweisvoorskote tot helmets, reflektiewe baadjies en nog vele meer!Alles wat jy nodi...
03/11/2026

Van veiligheidsbrille, handskoene en sweisvoorskote tot helmets, reflektiewe baadjies en nog vele meer!

Alles wat jy nodig het om veilig en beskermd te werk, op een rak! 👷

Kom loer gerus in by Kershoff en kry jou PPE vandag nog!

02/11/2026
Baie dankie aan almal wat ons demo-dag bygewoon het! Dit was ’n voorreg om die Ta**us Lite S40-laser sweismasjien in aks...
22/10/2026

Baie dankie aan almal wat ons demo-dag bygewoon het!

Dit was ’n voorreg om die Ta**us Lite S40-laser sweismasjien in aksie te kon demonstreer en te wys hoe hierdie innoverende tegnologie die toekoms van sweiswerk verander.

’n Spesiale dankie aan Ta**us vir die samewerking en ondersteuning om hierdie dag moontlik te maak!

By Kershoff Ingenieurswerke streef ons daarna om op hoogte te bly van die nuutste tegnologie en oplossings in die ingenieursbedryf.

📍 Kershoff Ingenieurswerke | Ceres

SWEISTOERUSTING BESKIKBAAR BY KERSHOFF INGENIEURSWERKE !Ta**us Flux Core Sweisdraad✔️ 0.9 mm | 1 kg - R110,40 per rol✔️ ...
14/10/2026

SWEISTOERUSTING BESKIKBAAR BY KERSHOFF INGENIEURSWERKE !

Ta**us Flux Core Sweisdraad
✔️ 0.9 mm | 1 kg - R110,40 per rol
✔️ 0.9 mm | 5 kg - R552 per rol

Ta**us MIG/MMA 160A Gas/Gasless Sweismasjien
✔️ 220V
✔️ Gas en gaslose sweiswerk
R6 141,00

Kom loer gerus in by ons winkel in Ceres vir hierdie produkte en nog baie meer! 😎

Op soek na staal? Ons het heelwat om van te kies! Kom maak ’n draai by Kershoff Ingenieurswerke! 95 Vos str Ceres 6835 a...
03/09/2026

Op soek na staal?
Ons het heelwat om van te kies!

Kom maak ’n draai by Kershoff Ingenieurswerke!

95 Vos str Ceres 6835 [email protected]

Niemand wil werks-toerusting koop op n leë maag nie 😎🙃Nou ook beskikbaar by ons 🥧 • Ham & Kaas • Pepper SteakAmazing Pie...
25/08/2026

Niemand wil werks-toerusting koop op n leë maag nie 😎🙃

Nou ook beskikbaar by ons 🥧

• Ham & Kaas
• Pepper Steak

Amazing Pies

Address

95 Vos Str
Ceres
6835

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:30
Tuesday 07:30 - 17:30
Wednesday 07:30 - 17:30
Thursday 07:30 - 17:30
Friday 07:30 - 16:15

Telephone

+27736837420

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kershoff Ingenieurswerke Ceres posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kershoff Ingenieurswerke Ceres:

Shortcuts

Share

Nearby engineering companies


Other Engineering Services in Ceres

Show All