4rie Konstruksie

4rie Konstruksie Vir alle bouwerk,verfwerk en loodgieterwerk

Before and after.Uithaal van bad en stort.Instap stort met n nuwe bankie vir die oumense.Nou geen hakplek vir voete.
03/08/2026

Before and after.

Uithaal van bad en stort.
Instap stort met n nuwe bankie
vir die oumense.

Nou geen hakplek vir voete.

Kerk op Platfontein.Die kerk het vroeer die jaar gebrand.Laas week het ons op Platfontein gewerk.Muur afgebreek.Nuut oor...
27/07/2026

Kerk op Platfontein.

Die kerk het vroeer die jaar gebrand.

Laas week het ons op Platfontein gewerk.

Muur afgebreek.
Nuut oorgebou.
Dakplate afgehaal en weer opgesit.
Nuwe isolasie.
Die hele krag en ligte vervang dankie MC Electrical Contractors Kimberley

Nuwe verhoog vir die Dominee.

Before and After.Oordoen van badkamer.Nuwe badNuwe stortNuwe wasbakNuwe toiletHerstel van plafon met nuwe" Downlights" d...
27/07/2026

Before and After.

Oordoen van badkamer.

Nuwe bad
Nuwe stort
Nuwe wasbak
Nuwe toilet

Herstel van plafon met nuwe" Downlights" dankie MC Electrical Contractors Kimberley vir die ligte.

Uithaal van bad en vervang met n stort.
25/07/2026

Uithaal van bad en vervang met n stort.

Die Opening van "Ons Woning" se nuwe 6 woonstelle op Petrusburg.Ons het die voorreg gehad om 3 woonstelle na 6 enkel woo...
19/07/2026

Die Opening van "Ons Woning" se nuwe 6 woonstelle op Petrusburg.

Ons het die voorreg gehad om 3 woonstelle na 6 enkel woonstelle te omskep.

Nuwe badkamers,verf werk en sommer iets van als.

Dankie dat julle in ons vertrou het om die projek vir julle te doen.

14/07/2026

๐ŸŽ‰ ๐‡๐š๐ซ๐ฆ๐จ๐ง๐ข๐ž ๐๐š๐ฌ๐š๐š๐ซ | ๐’๐š๐ญ๐ž๐ซ๐๐š๐ , ๐Ÿ๐Ÿ“ ๐‰๐ฎ๐ฅ๐ข๐ž ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ” | ๐ŸŽ๐Ÿ—:๐ŸŽ๐ŸŽ-๐Ÿ๐Ÿ‘:๐ŸŽ๐ŸŽ๐ŸŽ‰
Daar is heelwat om te doen en iets vir almal by ons Basaar:
๐Ÿฐ Teetuin met heerlike tee en koek
๐Ÿฎ Basaarpoeding om jou soettand te bederf
๐ŸŽˆ Kindervermaak vir die jongspan
๐Ÿงธ Witolifanttafel vol verrassings
๐Ÿ› Kerrie en rys vir die smulpape
๐Ÿณ Lewerkoekies en tradisionele lekkernye
๐Ÿ”ฅ Braaivleis en vleisverkope vir die braai-entoesiaste
๐Ÿฅž Vars gebakte pannekoek
๐ŸŽŸ๏ธ Yankees en nog soveel meer!
Moet dit nie misloop nie - kom kuier saam met ons en geniet 'n dag vol pret, kos en kuier!

Laaste 2 weke weer naby Barkley wes op n plaas.Bietjie "Before and After".Nuwe bad, wasbak, toilet en instap stort.Somme...
13/07/2026

Laaste 2 weke weer naby Barkley wes op n plaas.

Bietjie "Before and After".

Nuwe bad, wasbak, toilet en instap stort.

Sommer die plafon afgerond met nuwe PVC
plafon borde met nuwe kroonlyste .

Slaapkamer uitgeverf en ook nuwe PVC borde met nuwe kroonlyste.

Baie geluk Frans.
07/07/2026

Baie geluk Frans.

Griekwaland - Wes Kaste is is 21 jr oud vandag!
21 jaar van vakmanskap, betroubaarheid en trots.

Dankie aan elke kliรซnt en gemeenskap vir die ondersteuning oor 21 jaar.

Before and after.Laas week het ons in Petrusburg gaan werk aan n  huis waar die klient groot geword het.Herstel aan die ...
07/07/2026

Before and after.

Laas week het ons in Petrusburg gaan werk aan n huis waar die klient groot geword het.

Herstel aan die pleister werk om die huis.
Afwit van buite mure.

Nuwe beton deksel vir "French drain".

Die huis lyk nou weer soos sy dit onthou het van haar kinder dae.

Altyd lekker om deel te wees van so n projek.

Address

Kimberley
8301

Telephone

+27836518221

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when 4rie Konstruksie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to 4rie Konstruksie:

Shortcuts

Share