19/11/2025
VDP Broers Herstelwerk
Sedert 2023 spesialiseer ons in betroubare herstelwerk en kwaliteit renovasies. Ons is ’n dinamiese span wat trots is op vakmanskap, detail en ’n persoonlike benadering tot elke projek. By VDP Broers glo ons in duursame oplossings en netheid van werk, sodat elke kliënt se huis of besigheid weer nuut en funksioneel kan voel