01/10/2026
Is jy sterk genoeg om jou plek op die podium te verdien? 💪
Kom wys wat jy kan doen by die STERKMAN kompetisie, met afdelings vir mans, dames en kinders!
🏆 Groot kontantpryse te wen!
💪 Mans & Dames: Hercules Hold
🔥 19KG: Squat Hold | Almal welkom
👧 9KG Kinders: Squat Hold | 0–13 jaar
📅 3 Oktober 2026
📍Kaartjies by die Dorpskantoor se stalletjie
🎟️ Inskrywing: R35
📱 067 027 3234
Kom deel in die pret, toets jou krag en ondersteun die Orania Karnaval! 🔥💪