Filco Engineering Supplies

Filco Engineering Supplies Van boute na V-belts en enige iets Hidrolies! Thank you for "bearing" with us!

Het jy dalk jou remote vandag verloor buite Filco?
20/05/2026

Het jy dalk jou remote vandag verloor buite Filco?

01/05/2026

Filco se deure is oop vandag 08h00-12h00. Kom in jou PJ'S, jou sloffies, jou swemklere, jou visvangklere,jou jagklere, jou plaasklere met skoene of sonder skoene ons wag vir jou

27/04/2026

Filco se deure is oop vandag vanaf 08h00-12h00. Sien julle nou-nou

04/04/2026

SATERDAG 08H00-12H00 MAANDAG 08H00-12H00.

20/03/2026

Filco se deure is more wawyd oop vanaf 08h00 tot 12h00. Kom maak n draai!!

03/02/2026
Wonder maar net...... die Ingels nie elke dag so lekker nie
09/01/2026

Wonder maar net...... die Ingels nie elke dag so lekker nie

19/12/2025

Vir julle gerief sal ons net die volgende dae gesluit wees
Vakansie ure-

24 Desember 07h00-13h00
25 Desember gesluit
26 Desember gesluit
27 Desember gesluit
31 Desember 07h00-13h00
1 Januarie gesluit

Geseënde Kersfees en Voorspoedige Nuwe Jaar.
Baie dankie vir almal se getroue ondersteuning,
sonder julle kan ons dit nie doen nie.

17/12/2025

Filco het 'n vakante pos beskikbaar vir 'n verkoopspersoon met meganiese agtergrond, goeie mense verhoudings,goeie sober gewoontes. Verkieslik ook rekenaar vaardig wees.
Stuur asb. jou CV na [email protected] of kom handig jou CV persoonlik in by Filco, H/V Voortrekker en Hugenote straat. Asb. geen kans vatters nie. PS. Ons het reeds baie CV's ontvang, maar asb. as jy nie meganiese kennis het nie moet asb. nie jou CV aanstuur nie. Dit is ongelukkig 'n vereiste. You don't need to be crazy to work here, we will train you

R64.40 bwt ingesluit . Slegs terwyl voorraad hou. 28 en 29 November. Moenie dan hierdie aanbod deur jou vingers glip nie...
28/11/2025

R64.40 bwt ingesluit . Slegs terwyl voorraad hou. 28 en 29 November. Moenie dan hierdie aanbod deur jou vingers glip nie.

Address

Cnr Voortrekker And Hugenote Street
Oudtshoorn
6625

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Filco Engineering Supplies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Filco Engineering Supplies:

Share