Gideon's Construction / Konstruksie

Gideon's Construction / Konstruksie All renovations and new installations as well as maintenance.

Hello Spring!
01/09/2026

Hello Spring!

Baie dankie, Mnr. & Mev. Page, vir julle vertroue en ondersteuning. 🏡🔨Hier is ons span hard aan die werk met die aanboui...
25/08/2026

Baie dankie, Mnr. & Mev. Page, vir julle vertroue en ondersteuning. 🏡🔨

Hier is ons span hard aan die werk met die aanbouing en opknapping van hierdie pragtige huis. Ons sien uit daarna om die finale resultaat met julle te deel!

073 070 5340

From a small repair to an extensive renovation, we can handle the job. Contact Gideon's Construction / Konstruksie for m...
19/08/2026

From a small repair to an extensive renovation, we can handle the job.
Contact Gideon's Construction / Konstruksie for more: 073 070 5340

Baie dankie aan Saltcor vir die geleentheid om onderhoudswerk op Lock Maree Plaas te verrig. 🔨🚜Ons waardeer julle vertro...
12/08/2026

Baie dankie aan Saltcor vir die geleentheid om onderhoudswerk op Lock Maree Plaas te verrig. 🔨🚜

Ons waardeer julle vertroue in ons span en sien uit na nog suksesvolle projekte saam.

📞073 070 5340
📧[email protected]

Happy Women’s Day!Here’s to the strong, stylish & unstoppable women of SA!Please take note that we will be closed this M...
09/08/2026

Happy Women’s Day!
Here’s to the strong, stylish & unstoppable women of SA!

Please take note that we will be closed this Monday 10 Aug 2026

"I learned that courage was not the absence of fear, but the triumph over it."Nelson Mandela
18/07/2026

"I learned that courage was not the absence of fear, but the triumph over it."
Nelson Mandela

So oorhandig ons nóg 'n paar sleutels aan 'n jong man wat sy droom verwesenlik het!Baie geluk aan Mnr. Jaco van Rhyne me...
15/07/2026

So oorhandig ons nóg 'n paar sleutels aan 'n jong man wat sy droom verwesenlik het!

Baie geluk aan Mnr. Jaco van Rhyne met sy nuwe tweevertrek-plekkie. Baie dankie vir die ondersteuning en vertroue in ons span. Mag hierdie huis gevul wees met geluk en mooi herinneringe.

Vir jou veiligheid, privaatheid en gerief...kontak ons vir 'n kwotasie vir die installasie van elektriese hekke.📞073 070...
10/07/2026

Vir jou veiligheid, privaatheid en gerief...kontak ons vir 'n kwotasie vir die installasie van elektriese hekke.

📞073 070 5340
📧[email protected]

🏢🔨 Renovasie van kantore en badkamer by KLK Depo suksesvol voltooi.Baie dankie, Mnr. P. Swart, vir die vertroue en onder...
01/07/2026

🏢🔨 Renovasie van kantore en badkamer by KLK Depo suksesvol voltooi.

Baie dankie, Mnr. P. Swart, vir die vertroue en ondersteuning. Ons waardeer die geleentheid om deel van hierdie projek te wees.

073 070 5340
[email protected]

The White House 1984 kry 'n vars nuwe voorkoms!Baie dankie, Mev. E. van Rooyen, vir die vertroue in ons span. Verf van h...
22/06/2026

The White House 1984 kry 'n vars nuwe voorkoms!

Baie dankie, Mev. E. van Rooyen, vir die vertroue in ons span. Verf van huis en dak suksesvol voltooi. Ons waardeer die geleentheid om deel van hierdie projek te wees.

073 070 5340
[email protected]

Address

Strydom Street 20
Upington
8801

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27730705340

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gideon's Construction / Konstruksie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Gideon's Construction / Konstruksie:

Shortcuts

Share